Meet Jo Black

Meet Jo Black

Maak nou al die datum in jou dagboek, foon kalender ens vas, Jo Black kom deel sy getuienis met ons in die iService. Bring jou beste sing stem ;) en nooi al jou vriende!! Die is nou `n diens wat jy nie wil misloop nie!

Sien julle almal daar!!!

59 attendees (None invited)

Venue

IService Jeugdiens - Moreletapark Gemeente
De Villabois Mareuil 1353

Similar events