Dames Tee '"HighTea" Saam met/ With Barneace Slabbert

Dames Tee '"HighTea" Saam met/ With Barneace Slabbert

N fantastiese tyd vir die vrou om net te ontspan in die teenwoordigheid van Jesus.met heerlike eetgoed,tee,koffie,sap.met die beste sang ietems en bemoedigende woord deur Barneace Slabbert. Daar gaan gelukkige nomers getrek word.klein geskenkie vir elke vrou om die spesiale dag te onthou...kaartjies kan vooraf bespreek word by Kathy Swart.0815247454.......kaartjies kan ook by die deur gekoop word......SIEN JULLE DAAR.:-)

6 attendees (None invited)

Similar events