Musiek Fees

Musiek Fees

Ons eerste Fees waapr van ons beste kunstenaars wat op verskeie to 20's is optree. Volwassenes is R100 per persoon, kinders tussen 2 en 16 is R50 per kind, onder 2 gratis. Daar is 'n kontant kroeg, GEEN eie drank, en ook 'n restaurant vir die honger. Verskeie awesum stalletjies met uitstekende produkte. CD's kan gewen word. Lootjies en ons kondig dan ook die kunstenaar aan wat 'n demo cd recording wen asn kunstenaar van die dag.

31 attendees (None invited)

Venue

Hartsmusiek Fees
67 Molen Street

Similar events