Die Stripshow - Centurion 24 Februarie 19:00

Die Stripshow - Centurion 24 Februarie 19:00

Timothy Kieswetter is `n bekende Teoloog, Bybel- en Seksualiteitskenner. Dit is `n one-man-show met `n twist. Vir die van julle wat vir Timothy goed ken gaan dit `n groot verrassing wees ? daar gaan dele van hom besigtig word, wat nog nooit ontbloot is nie... Maar nie te vrees nie, in hierdie stripshow word daar met woorde, en nie klere gestrip nie. Dit is `n ontbloting van die volstruis-mentaliteit van ons hedendaagse gemeenskap waarin ons lewe. Die gehoor sal `n ontmaskering en ontnugtering ...

Show the whole text

29 attendees (788 invited)

Venue

Centurion Theatre
123 Amkor Road

Similar events