NAG OP ‘N KAAL PLEIN (Dolf van Niekerk) Method Actors

NAG OP ‘N KAAL PLEIN (Dolf van Niekerk) Method Actors

NAG OP ‘N KAAL PLEIN (Dolf van Niekerk)
Method Actors' Theatre Company
in samewerking met Brooklyn Theatre
Datum: Saterdag, 11 Nov 18:00 & Sondag , 12 Nov 15:00

In Nag op 'n kaal plein verwerk Van Niekerk die visioene en drome van sy jeugjare op sy geboortedorp, Edenburg, wat hy weer intens beleef na 'n besoek veel later in sy lewe. Sy inspirasie vir die bundel kry hy toe hy in die nag op die kaal dorpsplein staan en weer die mense, ervarings en herinneringe van die verlede herleef.

Die ...

Show the whole text

18 attendees (None invited)

Venue

Brooklyn Theatre
C/o Thomas Edison and 13th Street