Majuba Gelofte fees - 16 Desember

Majuba Gelofte fees - 16 Desember

Kom betaal jou Gelofte op Majuba. Diens word gelei deur Ds. Paul Buitendag en feesrede deur Prof. Eric Holm. Daar sal 'n braai gehou word na die tyd met die vleis geskenk deur die fees kommitee.

7 attendees (None invited)

Venue

Majuba
Majuba Gedenkplaas