Dames Tee saam met Lindie Strydom

Dames Tee saam met Lindie Strydom

Shekinah Aanbidingsentrum bied aan dames tee met Lindie Strydom as gasspreker die 25ste Maart 2017 om 10uur. Die tema "Vrou jy is uniek!". Kom geniet n high tea oggend met heerlike eetgoedjies, 'n paar koppies tee en gelukkige trekkings. Die koste is R150.00 per persoon. Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar so moenie die opwindende dag misloop nie. Drag: gemaklik deftig

40 attendees (326 invited)