Girls on Bikes

Girls on Bikes

'n Opwindende geleentheid vind plaas in Tshwane en ons wil julle uitnooi om deel te wees van die projek. As een van die oudste afrikaanse meisieskole in Pretoria kan Affies met reg sê “dat Suid Afrika besonderse dogters met hope talent het en dat hul werklik die land se toekoms is.”
Ons en "The Dignity Project" (‘n nie-winsgewende organisasie) het saam gespan om te help om dogters se waardigheid in Suid-Afrika te herstel. Die opbrengste van die projek word geskenk aan “The Dignity Project” en ...

Show the whole text

13 attendees (None invited)

Venue

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Bondstraat, Clydesdale

Similar events