Bier en Spier Fees

Bier en Spier Fees

Pret dag vir die hele gesin met Uitstallers, Kindervermaak, Kunstenaars, Biertuin, Kos en groot kompetisies.

Krag man en Krag vrou kompetisie
Word record attempt - tyre flips - Chris Batts

Kaartjies aanlyn beskikbaar by PLANKTON MOBI of kontak 0820466912 /promoto7office@gmail.com. Volw R120, Kids R60

23 attendees (None invited)