Verf Fees

Verf Fees

Dis tyd om Verf Fees te hou!!

‘n Gewone verf klas duur tussen drie en vyf ure lank. In so ‘n klas leer ons nuwe tegnieke aan en ons verf iets moois om huis toe te neem. Gewoonlik is ons stomgeslaan dat ons iets so moois kon maak maar bowenal hierdie klasse gee ons die geleentheid om met ander persone buite ons normale dag tot dag lewe te kuier. Dit gee ons ‘n kans om in ander persone se “Creative minds” te sien en so nuwe vriende te maak.

Die Verf Fees is ‘n verf klas op steroids. Vir drie ...

Show the whole text

12 attendees (None invited)