Heidi Live

Heidi Live

Kom kuier lekker saam ons die 21ste Oktober by Eataly.
Gerrit de jager Ou buddy ou pjel gaan die aand MC en Rian Strydom gaan ook 'n paar snitte sing. Top kunstenare vir' n top aand.
Moet dit nie mis nie!! Kry jou kaartjies so gou as moontlik beskikbaar by Eataly.
#Heidi
#Eataly

13 attendees (None invited)

Venue

Eataly Restaurant
47a Worraker Street, Newton Park