KragDag 2018

KragDag 2018

KragDag 2018 wat op 9-11 Augustus 2018 plaasvind is die 10de KragDag Ekspo. KragDag het in 2008 ontstaan as ’n beskeie poging wat intussen gegroei het tot 'n belangrike item op die kalender van menige onderneming en besoeker. Die Ekspo se getalle groei jaarliks en KragDag is wyd bekend as díe geleentheid in die jaar vir die bekendstelling van tegnologie, produkte en opvoedkundige inligting oor alternatiewe en volhoubare lewenstyloplossings. Met die leuse “Doen jou eie ding!” fokus KragDag op ...

Show the whole text

31 attendees (None invited)

Venue

Kragdag
Diamantvallei Landgoed