15 September in #Weiveld: Theuns Jordaan en Jacques du Plessis

15 September in #Weiveld: Theuns Jordaan en Jacques du Plessis

Theuns Jordaan en Jacques du Plessis kuier saam met ons op 15 September. Kaartjies NOU aanlyn beskikbaar by Ticketpros.co.za Toegang: R 100.00. Deure open 19:00 en GEEN onder 18. Optrede sal tussen 21:15 en 22:00 plaasvind. Vir navrae skakel 071 471 6698 OF epos bookings@weiveld.co.za #Weiveld

105 attendees (None invited)

Venue

Weiveld
Weiveld by Bronberg Landgoed, Hoek van Graham (verlenging van Lynnwood Weg) en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria Oos

Similar events