Wes-fort Facebook-vriende kuier

Wes-fort Facebook-vriende kuier

Ons gaan die Daspoortrand- of Wes-fort besoek en lekker saamkuier. Bring 'n drinkdingetjie, 'n hoed en stapskoene- dit sal seker warm wees daarbo! Ons sal nie ver stap nie, maar dit is nogal steil en klipperig, en ongelukkig is daar min parkeerplek. Sal die detail later vasmaak! Vir meer inligting, kontak vir Riana by museum@es.org.za

39 attendees (None invited)

Venue

Die Erfenisstigting
Voortrekker Monument heritage site, Monument Hill, Eeufees Road, Groenkloof