Menlo-Orkes Feesoptrede

Menlo-Orkes Feesoptrede

Menlo-Orkes Feesoptrede
Saterdag 30 September 11:00
Dirigent: Morkel Combrink

Die GauFestival is ʼn fees sonder gelyke wat daarna streef om alle kunsvorme en –inisiatiewe te verenig en ʼn platform te skep waarop kunstenaars hulleself kan uitleef. Hierdie fees is jaarlikse instelling op die kunskalender waarna meninge kunsliefhebber uitsien, aangebied in die Brooklyn Teater – tuiste van alle kunsvorms in die hartjie van Pretoria. Die fees vind hierdie jaar plaas vanaf 29 September tot 5 Oktober. ...

Show the whole text

12 attendees (None invited)

Venue

Brooklyn Theatre
C/o Thomas Edison and 13th Street