Valentynspiekniekkonsert met André Schwartz

Valentynspiekniekkonsert met André Schwartz

Valentynspiekniekkonsert by die Taalmonument Tuinteater / Valentine’s Picnic concert at the Taalmonument Garden Theatre (English below)

‘n Valentynspiekniekkonsert met onder andere André Schwartz vind op 14 Februarie 2017 as deel van die Tuinteater Piekniekkonsertreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl plaas. Dié piekniekreeks is ten bate van Afrikaanse Taalmuseum en -monument se Laat ons Lees!-projek vir kinders.

Die vertoning begin om 19:30. Die hekke open reeds om 17:00. ...

Show the whole text

5 attendees (46 invited)

Venue

Afrikaanse Taalmonument
Gabbema Doordrift Street

Similar events