ARCO & ADAM in Symphony, 11 Feb 2017

ARCO & ADAM in Symphony, 11 Feb 2017

Kom ervaar `n musiekbelewenis soos min, Arco Musica orkes en sangers word saamgesnoer met die manne van ADAM tot `n passievolle eenheid, "in `n simfoniese greep" spesiaal vir Valentynsnaweek.

Dis `n eerste vir ADAM, en soos ons kenmerkend gewoond is van `n tipiese ARCO show, gaan dit `n aand wees van sjarme en styl. Vir ADAM se songs word `n nuwe simfoniese baadjie aangetrek.

112 attendees (None invited)