Spoke van die Stad Launch

Spoke van die Stad Launch

Spoke van die Stad album launch.
Jan Swart en Meiring de Wet sal 'n meestal akoestiese set doen, met liedjies vanaf die album asook 'n paar verrassings vanaf hulle Bloedskande album.

Plate asook kunswerke te koop by die vertoning.

https://itunes.apple.com/za/album/spo...

16 attendees (None invited)

Venue

Blah Blah Bar
84 Kloof Street, Oranjezicht

Similar events